Loading…
Die Bom
Suid-Afrika is die enigste land ter wêreld wat kernwapens vervaardig en dit daarna vrywillig afgetakel het. Dit is 'n verhaal van geheimhouding, spioenasie, terreur en politieke intrige wat nou verweef is met die kernenergieprogram.